Werkgewers in die Groter Orania gebied is welkom om dagarbeid of werkers vir spesifieke projekte aan te vra. Ons is trots daarop dat ons nie net veelsydig is nie, maar dat ons baie verskillende soorte werke professioneel en met die hoogste gehalte en sorg kan voltooi.