Orania Arbeidsdiens bied ‘n verskeidenheid buigsame arbeids oplossings om die moeilikste besigheid uitdagings op te los.

Ons is eerstens ‘n konstruksiemaatskappy wat aan ons eie bouprojekte werk.
Tweedens is ons besig om vaardige en opleibare werknemers te werf – nie net vir ons eie arbeidsvereistes, maar ook om te help om die werkerstekortgaping van die dorp te vul.